Brendan Peyper doen sy eerste volwaardige Namibiese toer! Maak seker jy mis nie sy vertoning wanneer hy in jou dorp ‘n draai kom maak nie.
Windhoek se details:
7 Oktober 2022
19:00
Lemon Tree Restaurant
N$ 180 – volwassenes
N$ 120 – kinders 3 – 12
Swakop se details:
5 Oktober 2022
MTC Dome – The Swakop Room
19:00
N$ 180 – volwassenes
N$ 150 – hoërskoolkinders
N$ 100 – kinders 3 – 12